By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

10 Augustus 2019

‘n Praatjie met Vanessa Goosen as die motiverende gasspreker vind plaas op 17 Augustus by die River of Life Kerk in Vanderbijlpark. Rig navrae aan Mariette: 064 538 9673.
‘n Optrede met Len Muller word gehou op 18 Augustus by die Tri Hunt Game Lodge in Brandfort. Bespreek by Hannika: 082 873 2650.
‘n ‘About Time’ vertoning met Corlea & Ruhan Du Toit vind plaas op 21 Augustus by die Rockwood Theatre in Parkview. Skakel die nommer op die skerm vir navrae: Tel: 012 368 – 1555.
‘n Familiefees word gehou op 24 Augustus in Centurion. Vir meer besonderhede, skakel Kim: 063 697 4390.
Die Hoër Handel & Tegniese Skool Vereeniging hou sy 50 Jarige Reünie op 14 September. Die kontakpersone is Lukas: 082 553 9524 en Frik: 082 451 1464.
En laastens is daar Hoërskool Die Burger se Matriekreünie vir hulle klas van 1964 op 28 September by die skool se sportkompleks. Laat weet vir Chris as jy dit wil bywoon: 079 881 0743.
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site