By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

10 November 2018

‘n Kerssangdiens & Ete word gehou op 18 November by die NG Kerk, Waterbron. Vir meer besonderhede, kontak Santa: (051) 445 – 2345.

‘n Platinum Mark vind plaas van 22 November tot 1 Desember by die Gereformeede Kerk, Rustenburg-Wes. Rig navrae aan Anso: (014) 533 – 3439.

Die Beefstock Rock & Meat Festival word gehou van 23-25 November in Muldersdrift. Die kontakpersoon is Larnie: 082 842 5216.

Huis Servaas se Jaareindfunksie vind plaas op 24 November in die Portugese Saal in Klerksdorp. Vir meer inligting, skakel Dries: (018) 468 – 8303.

‘n Optrede van Ryan Walt & Steven Sterling vind plaas op 25 November by die AP Kerk in Kroonstad. Kontak Hanri vir besonderhede: 082 724 6925.

En laastens is daar die Kuier-Kuier Kersmark wat gehou word van 27 November - 1 Desember in Kimberley. Rig navrae aanTrudie: 082 878 5127.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site