By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

11 November 2017

Die ‘Jump Charity Foundation’ bied ’n Gholfdag op 21 November by Wingate aan. As jy wil deelneem, bespreek by Corné: 082 653 1432.

Die Allenestie Kersmark vind plaas van 22-24 November by die Koppie Alleen Laerskool in Riebeeckstad. Vir meer besonderhede, skakel Aletta: 083 635 9636.

‘n 'After The Storm' Fees word gehou van 24-26 November by Keywest Winkelsentrum. Die kontakpersoon is Larnie: 082 842 5216.

‘n Optrede deur Elna van der Merwe vind plaas op 25 November  by The Showroom in Prince Albert. Bespreek by die nommer op die skerm: Tel: (023) 541 – 1563.

‘n Kuier-Kuier Kersmark word gehou van 28 November - 2 Desember in Kimberley. Die kontakpersoon is Trudie: 082 878 5127.

En laastens is daar ‘n 'Ofshore Tax & Excon breakfast' op 30 November by die Fire & Ice Hotel in Melrose Arch. Skakel hulle as jy dit wil bywoon. Tel: (011) 447 – 4807.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site