By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

12 Mei 2018

Die Karibib 4x4 Vasbyt vind plaas op 19 Mei op die Navachab Farm in Namibië. Vir Navrae skakel Theuns:  081 127 9637.

‘n Winter-Dans saam met Touch Of Class word gehou op 25 Mei by Hoërskool Oos-Moot. Bespreek by Marlene: (012) 332 – 1366.

Die CVO Kalahari Skietdag vind plaas op 26 Mei op die Plaas Neyland, by die CVO Skoolterrein. Die kontakpersoon is Lappies: 083 769 3025.

Die Local is Lekker Oesfees word gehou op 26 Mei by die NH Gemeente, Lichtenburg. Vir meer besonderhede, skakel Dave: 083 311 2926.

Hoërskool Upington hou Matriekreünie vir hulle klas van 1968 van 10-12 Augustus. Die kontakpersoon is Gerda: 082 372 3481.

En laastens is daar die Middelbare Skool Kirstonia se Reünie van 22-24 September. As jy meer hieroor wil uitvind, bel vir Mathilda: 083 256 9445.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site