By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

13 Oktober 2018

‘n Troue- & Funksie-Ekspo vind plaas op 20 & 21 Oktober by die Battlefields Country Lodge & Sports Resort in Dundee. Skakel die  nommer op die skerm vir meer inligting: Tel: 072 111 5061.

‘n Veritas Wynproe word gehou op 23 Oktober by die Sandton Convention Centre. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Die Shades of Pink Pretloop vind plaas op 26 Oktober in Virginia. Rig navrae aan Hilde: 072 499 2602.

Die Postmasburg Ysterfees word gehou op 26 en 27 Oktober by die Skole-sportgronde. Die kontakpersoon is Marna: 082 923 1711.

Dan is daar ook die Kelrn Mtb Classic wat plaasvind op 27 & 28 Oktober in Barkly-Wes. Vir meer inligting, skakel Koos: 083 451 1003.

En laastens is daar ‘n duet-vertoning van Kevin Leo & Jannie Moolman op 28 Oktober by die Atterbury Teater.  Kaartjies is beskikbaar by Computicket.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site