14 April 2018
• MEDEX vind plaas op 18 & 19 April by die Kleinkaap Boutique Hotel. Skakel die nommer op die skerm vir navrae: Tel: 064 758 2765.
• ‘n Herfsmark word gehou van 23 April tot 5 Mei by die NG Kerk, Parow Welgelegen. Vir besonderhede kontak Tania: 074 682 6890.
• ‘n Kerkbasaar vind plaas op 28 April by die NG Kerk, Fouriesburg. Stuur ‘n epos as jy meer inligting verlang na dawestmeyer@gmail.com.
• Trinityhouse Randpark Ridge se Preparatory National Rugby Festival word gehou van 2-6 Mei. Die kontakpersoon is Emile: (011) 794 – 4799.
• Hoërskool Middelburg hou sy100 Jaar Reünie van 1-3 Junie. As jy dit wil bywoon, laat weet vir Wynand: 082 562 9383.
• En laastens is daar Hoërskool Voortrekker se Matriekreünie vir sy klas van 1968 op 21 en 22 Julie in Pietermaritzburg. Die kontakpersoon is Chris: 083 775 5612.