By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

14 Julie 2018

Die ‘World of Dogs and Cats Expo’ vind plaas van 20-22 Julie by die Gallagher Convention Centre. Vir meer inligting, besoek dogscats.co.za.

Die Futura Skool Kunsmark word gehou van 3-5 Augustus by Sha-Mani Lodge in Alberton. Vir meer besonderhede, skakel Ritha: 073 365 5101.

Die Nippertjie Musiekfees vind plaas van 3-5 Augustus by Ingwe Guest Lodge in Vanderbijlpark. Die kontakpersoon is Charmaine: 087 551 1023.

‘n Manger Kontrei Liefdadigheids-Mark word gehou op 5 Augustus by Plot 31, Uitzicht, tussen Hartbeespoort & Pretoria. Rig navrae aan George:072 229 3994.

Die Hartklop Plaasfees word gehou op 9 Augustus by Agape Buffelspoort. Vir meer inligting, kontak Rei: 083 515 6782.

En laastens is daar Hoërskool Stella se Eeufees & Reünie van 7-9 September. Die kontakpersoon is Venessa: (053) 983 – 0021.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site