By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

15 Julie 2017

'n Gratis & Pret Oefenkamp begin van16 Julie tot 20 Augustus in Edenvale. Vir navrae & registrasie, maak kontak met Helen by 074 587 1318 of kyk op die webwerf: www.bootcamp4free.co.za.

‘n 'Natural Horsemanship' Werskwinkel word gehou van 24-28 Julie in Cullinan. Die kontakpersoon is Elizabeth: 076 291 9172.

‘n Wildveiling vind plaas op 28 Julie by Hanley Wildlife Services in Alldays. Vir meer inligting, skakel Wessel: 082 800 4913.

Die FAK vereer vir Sonja Heroldt op 4 Augustus by die NG Gemeente, Alberton-Suid. As jy dit wil bywoon, skakel die kerkkantoor: 082 257 1407.

Daar is ‘n Kunsmark van 4-12 Augustus by Suidskool in Polokwane. Vir meer besonderhede, maak kontak met Daleen: 082 650 8811.

En laastens... Die Hartklop Plaasfees word gehou op 9 Augustus by Agapé Buffelspoort Kampus. Vir inligting, skakel die nommer op die skerm: (014) 537 – 2337.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site