By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

19 Mei 2018

Potchefstroom Gimnasium se reünie vind plaas op 26 Mei. Vir meer besonderhede skakel Gert: 076 529 4868.

‘n Sosatie-Fees vind plaas op 26 Mei by die NG Kerk, Rayton. Rig Navrae aan Linda: 082 563 0437.

‘n Wintersdans word gehou op 1 Junie by die Plaas Romance op die Olifantshoek-Kathu pad. Vir meer inligting, kontak Wouter: 082 418 9050.

Steve Hofmeyr  hou ‘n vertoning op 1 Junie by die Inyala Game Lodge. Bespreek by Janet: 083 453 3303.

Die Bakgat Country Opskop vind plaas op 3 Junie by die Grand Arena in Grandwest, Kaapstad. Rig navrae aan Christo: 082 895 5093.

En laastens is daar die Strydenburg Reünie van 21-24 September in Orania. Die kontakpersoon is Naas: 082 823 8945.
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site