By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

2 Desember 2017

‘n Saalperd-Skou word gehou van 7-9 Desember by die Afridome Skougronde in Parys. Vir meer besonderhede, skakel Amanda: 082 651 4468.

Dance For All bied aan Music A' La Carte op 9 Desember by die Springfield Convent School. Vir inligting, gaan na danceforall.co.za.

‘n Vertoning van Jannie du Toit word gehou op 12 Desember by die Summerwood Country Estate. Bespreek by die nommer op die skerm: Tel: 082 555 8980.

‘n Kers-Kunsmark vind plaas van14-23 Desember in Parys. Vir meer inligting, bel vir Winnie: 082 958 6312.

Nog ‘n Kersmark vind plaas op 15 & 16 Desember by Ann's Potteries in Virginia. Vir besonderhede, skakel hulle. Tel: (057) 212 – 3717.

En laastens is daar ‘n Xmas Special op 23 Desember by The Showroom in Prince Albert. Vir meer hieroor, skakel die nommer op die skerm: Tel: (023) 541 – 1563.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site