By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

7 September 2019

‘n 'Clean-Up & Recycle SA Week' vind plaas van 16-21 September. Hulle nooi almal om saam te help skoon maak in jou area as ‘n gemeenskap, besigheid of skool. Vir meer inligting, skakel Monique: (021) 531 – 0313.
Germandt Geldenhuys het ‘n Optrede op 20 September by die Gereformeerde Kerk in Akasia. Bespreek by Wietske: (012) 542 – 2933.
‘Fijnwyn Innie Lente’ vind plaas op 21 & 22 September by Shokran, Pretoria-Oos. Kaartjies is beskikbaar by iTickets.co.za.
Die Trifecta Simbra Groep hou ‘n Veiling op 26 September in Holfontein, Carletonville. Die kontakpersoon is Kobus: 083 303 4422.
Hoërskool Drie Riviere hou Matriekreünie vir hulle klas van 1999 op 12 Oktober in Vereeniging by die Barnyard. Rig Navrae aan Johan: 082 375 6050.
En laastens is daar Hoërskool Bergsig in Rustenburg se reunie vir hulle klas van 1976 van 18-20 Oktober by BIKI BINNI BOS. Laat weet vir Dries as jy dit wil bywoon: 083 650 1565.
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site