By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

9 Desember 2017

‘n Kers-Kunsmark vind plaas van 14-23 Desember in Parys. Vir meer besonderhede skakel Winnie: 082 958 6312.

Dan word daar ook ‘n Kersmark gehou op15 & 16 Desember by Ann's Potteries in Virginia. Skakel die nommer op die skerm vir inligting: Tel: (057) 212 – 3717.

En ‘n ‘Rotary Christmas Market’ vind plaas op 16 & 17 Desember in Birchwood, Boksburg. Die kontakpersoon is Janine: 072 713 3332.

‘n Kersdiens word gehou op 25 Desember by die NG Kerk, Waterbron. Vir meer inligting skakel die kerk by (051) 445 – 2345.

‘n ‘Oldies But Goldies’ vertoning vind plaas op 31 Desember by ‘The Showroom’ in Prince Albert. Skakel hulle om te bespreek: (023) 541 – 1563.

En laastens hou NHK Philadelphia ‘n eerstejaarskamp van 20-24 Januarie 2018 by Tarantaalpan in Thabazimbi. As jy meer hieroor wil uitvind, bel vir Sanrie: 083 226 1866.
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site