By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

9 Junie 2018

‘n Vadersdag Buffet word gehou op 17 Junie by die Summerwood Country Estate. Bespreek by Madelein: 079 276 3277.

Vertonings van Dowwe Wicus & Dolla Van Der Merwe vind plaas op 28 & 29 Junie by die Innibos-fees. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Die Linden Wintermark word gehou op 30 Junie by die Emmarentia Botaniese Tuine. Vir meer inligting besoek  thelindenmarket.com.

Hoërskool Volksrust hou reunie vir hulle matrieks van 1978 op 29 September. Rig navrae aan Pieter: 082 922 7677.

Dan is daar ook Hoërskool Piet Potgieter se Matriekreünie vir hulle klas van 1968 op13 Oktober. Die kontakpersoon is Frikkie: 082 453 5139.

En laastens word ‘n reunie beplan vir Hoërskool Volksrust se klas van 1968. As jy een van hulle was, kontak Salome: 083 417 2118.

Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site