Ontbytsake projekbestuurder, Eric Venter, is besig met ‘n sakefokus in die Verre Wesrand van Gauteng. Dit sluit Krugersdorp, Randfontein, die Wieg van die Mensdom, Carletonville en Fochville in. So skakel hom as jy wil deelneem. Dit word uitgesaai op 14 Maart 2020.