By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sakefokus Argief

Mediese Estetika, Skoonheid & Verslanking

Sakefokus Argief

In ons sakefokus wys ons julle besighede in die mediese estetika, skoonheid en verslankingsbedryf, want met die feesseisoen om die draai wil almal mos op hulle beste lyk. 

Konstruksie en Ontwikkeling: Gauteng

In ons sakefokus kyk ons na besighede in die Konstruksie en Ontwikkelingsektor van Gauteng, ‘n bedryf wat steeds aanhou groei. 

Aftrede

In ons sakefokus kyk ons na ‘n paar besighede wat ‘n mens kan help as jy jou aftrede beplan, veral as dit by die finansiële aspekte daarvan kom.

Oos-Vrystaat

In ons sakefokus besoek ons die pragtige Oos Vrystaat en wys vir julle suksesvolle besighede in die dorpe, Harrismith, Bethlehem, Fouriesburg, Clocolan en Ladybrand. 

Namibië

Hierdie week kuier Ontbytsake in ons buurland, Namibië, en wys vir julle ‘n verskeidenheid suksesvolle sake-ondernemings in die hoofstad, Windhoek, asook in die dorpe, Swakopmund en Tsumeb. 

Bredasdorp & omgewing

In ons sakefokus besoek ons besighede in die Overberg-omgewing van die Wes-Kaap, veral in Bredasdorp en omliggende streek. 

Algemene Fokus

Soos gewoonlik wys ons weer vir julle hierdie week ‘n verskeidenheid klein-  en medium sake-ondernemings oor die hele land, van boormasjiene en telekommunikasie tot kos en kultuur.

Waterberg-omgewing

Die sakefokus is in die pragtige omgewing van die Waterberge in Limpopo waar ons spesifiek na besighede in die dorpe, Nylstroom, Naboomspruit en Potgietersrus kyk. 

Konstruksie en Ontwikkeling: Wes-Kaap

In ons sakefokus kyk ons soos gewoonlik na heelwat besighede in ons land, veral in die Konstruksie en Ontwikkelingsbedryf in die Wes-Kaap, want Ontbytsake is trots op ons klein en medium sakebedrywighede wat sterk staan ten spyte van moeilike tye. 

Vaaldriehoek

In ons sakefokus kyk ons na suksesvolle besighede in die omgewing van die Vaaldriehoek  in Gauteng, want dit is ‘n gewilde omgewing vir sake en toerisme. 

Breederiviervallei

In die sakefokus kyk ons na suksesvolle besighede in die pragtige Breederiviervallei in die Wes-Kaap wat die dorpe, Worcester, Robertson en Montagu insluit. 

Lugvaart & Leefstyl

In ons sakefokus wys ons julle ‘n paar besighede in die Lugvaart en Leefsyl-bedryf van Suid-Afrika, want ontspanning is mos net so belangrik soos werk. 

Onderrig & Opleiding

In ons sakefokus kyk ons na ‘n paar besighede in die onderrig- en opleidingsektor en wys julle ook ander suksesvolle ondernemings in die land, want soos julle weet, is Ontbytsake die perfekte platform om uitstekende televisieblootstelling aan kleiner en medium besighede te bied.

Klein Karoo

In ons sakefokus kuier ons by suksesvolle besighede in die Klein Karoo, veral in die dorp, Oudtshoorn, en maak ook ‘n draai by Seweweekspoort daar naby. 

Pongola-sakefokus

In die sakefokus maak ons ‘n draai in Pongola in Kwazulu-Natal en kyk ook na ‘n hele aantal suksesvolle besighede in die res van die land. 

Konsessies en Entrepreneurskap

In ons sakefokus wys ons julle ‘n verskeidenheid Entrepreneurs- en Konsessie-besighede, so as jy nog altyd gesoek het na ‘n lekker sake-idee om jou eie onderneming te begin... dan is dié program vir jou. 

Nywerheid & Konstruksie: Gauteng

In die sakefokus kyk ons na ‘n paar besighede in die Nywerheid- en Vervaardigingsektore van Gauteng en ontmoet soos gewoonlik interessante sakemense in die ateljee. 

Noordelike Voorstede van Johannesburg

Ons sakefokus is in die Noordelike voorstede van Johannesburg, waar ons ateljee ook geleë is, en ons wys julle ‘n hele paar suksesvolle besighede wat hier doenig is.

Jeffreysbaai, Humansdorp met R62 tot Langkloof

In ons sakefokus besoek ons die poort tot die Langkloof en R62 want ons kyk na besighede in Jeffreysbaai, Humansdorp, St. Francis, Kareedouw en Joubertina. 

Dinokeng

In ons sakefokus wys ons julle besighede in die Dinokeng-omgewing van Gauteng wat die dorpe, Cullinan en Bronkhorstpruit insluit, asook die Roodeplaatdam wat ‘n groot trekpleister vir toeriste is. 

Algemene Sakefokus

Ons kuier saam met verskeie sakemense in die ateljee en wys julle nuwe produkte en dienste wat nou beskikbaar is. 

Wesrand: Gauteng

Ons sakefokus is in die Wesrand van Gauteng en ons wys julle ‘n hele aantal suksesvolle besighede wat in Krugersdorp en Randfontein geleë is. 

Motorbedryf

In ons sakefokus kyk ons na besighede in die motorbedryf van handelaars en paneelkloppers tot werkswinkels en outo-elektrisiëns.

Kaapse Vervoerbedryf

In ons sakefokus kyk ons na besighede in die Kaapse vervoerbedryf. 

Innibos/Laeveld

Ons sakefokus is in die Innibos-omgewing, want ons wys vir julle ‘n hele aantal besighede in Nelspruit wat weereens gereed staan vir hierdie jaar se Innibos-feestelikheid. 

Gholf-Sakefokus

In ons sakefokus wys ons julle ‘n paar gholflandgoed waar jy kan gaan huis opsit asook ‘n paar ander produkte en dienste in die gholfbedryf van Suid-Afrika. 

Pretoria-Noord

Ons sakefokus is Saterdag in die Noordelike voorstede van Pretoria.

Algemene Sakefokus

Soos gewoonlik wys ons julle heelparty suksesvolle besighede wat ons land se ekonomie aan die gang hou, want Ontbytsake is die ideale televisie-platform vir kleinsake-ondernemings.

Tuinroete-fokus

In ons sakefokus besoek ons die pragtige tuinroete in die Suid-Kaap. Ons wys julle veral besighede in George, die hoofdorp van daar, maar maak ook ‘n draai in Mosselbaai en Knysna.  

Landboufokus

In ons sakefokus wys ons julle allerhande besighede in die landboubedryf.

Port Elizabeth

In ons sakefokus besoek ons die vriendelik stad, Port Elizabeth, in die Oos-Kaap en wys julle ‘n paar suksesvolle besighede van daar. 

Heidelberg & Nigel

Ons sakefokus is in Heidelberg en Nigel, twee dorpe aan die buitewyke van Gauteng geleë wat albei hulle ontstaan te danke het aan Mynbou en ons wys julle ‘n hele paar suksesvolle besighede van daar. 

Wellington, Paarl en Stellenbosch

In ons sakefokus besoek ons die mooi Bolandse dorpe, Wellington, Paarl en Stellenbosch en wys vir julle allerlei suksesvolle besighede van daar. 

Vervaardiging: Wes-Kaap

In ons sakefokus kyk ons na ‘n verskeidenheid besighede in die Vervaardigingsektor van Kaapstad.

Ekurhuleni

In ons sakefokus kyk ons na besighede in Ekurhuleni en ons vind meer uit oor die Ekurhuleni Business Initiative aan die Oosrand van Gauteng. 

Behuising en Sekuriteit

In ons sakefokus kyk ons na ‘n hele paar besighede in die Behuising- en Sekuriteitsbedryf so as jy op die uitkyk is vir ‘n nuwe blyplek of ‘n paar opgraderings aan jou huis wil doen, is hierdie een vir jou.

Beleggings

In ons sakefokus wys ons julle ‘n paar beleggingsinstansies wat deesdae beskikbaar is wanneer ‘n mens ‘n spaargeldjie het om weg te sit.

Troufokus

In ons sakefokus kyk ons na ‘n paar besighede in die troubedryf, soos waar om jou mooiste dag te vier.

Rustenburg

Ons sakefokus is in die Platinumhoofstad van Suid-Afrika, Rustenburg, en ons wys vir julle hoe die kleiner en medium sake-ondernemings daar floreer. 

Pretoria-Oos

In ons sakefokus kyk ons na besighede in die ooste van Pretoria, ‘n gewilde omgewing vir woon en werk hier in Gauteng.  

Polokwane

Ons het ‘n propvol sakefokus in Polokwane, die hoofstad van Limpopo, en dis lekker om te sien hoe die kleiner en medium sake-ondernemings daar aan die woeker is. 

Johannesburg

Ons wys vir julle besighede in Johannesburg-sentraal en in die suidelike voorstede. 

Hartbeespoort en Brits

Ons eerste sakefokus vir die jaar is in die omgewing van Hartbeespoort en Brits.

Hermanus

In ons sakefokus, wys ons julle een van Suid-Afrika se gewildste vakansiedorpe, Hermanus, in die Wes-Kaap, natuurlik net die plek om te besoek tydens die somervakansie wat voorlê.

Vaaldriehoek

Ons stel ook die room van ons land se besighede bekend, en dié keer val ons sakefokus op die Vaaldriehoek in Gauteng.

Bloemfontein

Ons kuier Saterdag in die rosestad, Bloemfontein, in die Vrystaat, en wys julle ‘n hele aantal suksesvolle besighede wat daar bedrywig is. 

Eiendom, Ontwikkeling en Konstruksie

In ons sakefokus wys ons julle besighede wat alles te doen het met die eiendom-, ontwikkeling en konstruksiebedryf in Gauteng, wat voortdurend aan die uitbrei is.  

Aftrede

In ons sakefokus kyk ons na besighede wat ‘n mens kan nodigkry tydens aftrede. Dit sluit in rusoorde, finansiële instellings en mediese dienste. 

Tzaneen & Hoedspruit

In ons sakefokus kuier ons in die mooi dorpe, Tzaneen en Hoedspruit, in Limpopo, ‘n omgewing met vrugbare landbougrond en vele wildsplase en vakansie-oorde.  

Centurion

In ons sakefokus besoek ons die stad, Centurion, in die middel van Johannesburg en Pretoria, in Gauteng en ons wys julle suksesvolle besighede van daar. 

Alberton

In ons sakefokus kyk ons na suksesvolle besighede in Alberton, ‘n stad aan die oosrand van Gauteng, wat gewild is as sakebestemming en woonplek. 

Vervoerbedryf

In ons sakefokus wys ons julle ondernemings wat almal bedrywig is in die vervoersektor – dit sluit in die Gautrein en groot transportbesighede asook motor-onderdele en aanlyn-vervoersake. 

Waterberg-omgewing

Ons sakefokus is hierdie week in die Waterberg-distrik van Limpopo en ons wys vir julle suksesvolle besighede in Bela-Bela, Naboomspruit nou Mookgopong en Nylstroom, nou bekend as Modimole.

Pretoria-Sentraal

In ons sakefokus wys ons vir julle suksesvolle besighede in die Sentrale voorstede van Pretoria, en dis lekker om te sien watse suksesvolle ondernemings daar te kry is. 

Oos-Londen, Queenstown & Grahamstad

In ons Sakefokus maak ons ‘n vinnige draai in die Ooskaap en wys ook vir julle ‘n hele aantal suksesvolle besighede in Oos-Londen, Queenstown en Grahamstad.

Klerksdorp

Ons sakefokus is in Klerksdorp in Noordwes waar kleiner sake-ondernemings behoorlik aan die kook is en ons wys julle ‘n hele paar daarvan. 

Noordelike voorstede: Johannesburg

Ons sakefokus is in die noordelike voorstede van Johannesburgste waar besighede floreer, omdat dit ‘n gewilde omgewing vir woon en werk is in Gauteng. 

Vervaardigingsektor: Gauteng

In ons sakefokus, kyk ons na die vervaardigingsektor van Gauteng en ons wys julle ‘n hele aantal suksesvolle besighede in dié bedryf.  

Ekurhuleni

In ons sakefokus maak ons ‘n draai in Ekurhuleni aan die Oosrand van Gauteng en wys julle 'n paar suksesvolle besighede wat daar sake doen. 

Medies, Skoonheid & Gesondheid

In ons sakefokus kyk ons weer na besighede met die tema, Medies, Skoonheid & Gesondheid. So as jy graag gesond wil bly en op jou beste wil lyk, moet jy nie hierdie week Ontbytsake mis nie.

Ballito en Salt Rock

Ons sakefokus is vandag by die see, al die pad langs die Noordkus van Kwazulu-Natal in die dorp, Ballito, wat natuurlik gewild is onder vakansiegangers, en deesdae ook ’n gewilde omgewing vir besighede is en ons wys julle daarvan.  Ons maak ook 'n draai in Salt Rock net langsaan. 

Lephalale/Ellisras

In ons sakefokus wys ons julle suksesvolle besighede in die omgewing van Lephalale oftewel, Ellisras, in Limpopo. Dis ‘n mooi deel van ons land, gewild onder toeriste, jagters en sakelui. 

Weste van Gauteng

Ons sakefokus is in die Wesrand van Gauteng en ons kyk veral na besighede in Krugersdorp, Randfontein en Carltonville.

Ekurhuleni

Ons sakefokus is in Ekurhuleni aan die oosrand van Gauteng, en ons wys julle ‘n hele aantal suksesvolle besighede van daar, want hierdie omgewing is aan die brand as dit kom by die sakebedryf. 

Medies, Skoonheid & Gesondheid

In ons sakefokus kyk ons na die tema, medies, skoonheid en gesondheid en wys vir julle ‘n hele paar suksesvolle besighede wat in dié bedryf aktief is. 

Durban-Suid

In ons sakefokus wys ons julle‘n aantal ondernemings in die suidelike voorstede van Durban in Kwazulu-Natal om te sien wat hulle geheime vir sake-sukses is. 

Weskus

Ons sakefokus is langs die mooie Weskus onder in die Kaap en ons wys julle ‘n hele paar vooruitstrewende besighede in Langebaan, Vredenburg, Hopefield en Darling.  

Pretoria-Noord

Ons Sakefokus is hierdie week in die omgewing van Pretoria-Noord en ons kyk spesifiek na besighede in Rosslyn, Sinoville, Wonderboom en Montana. 

Kulturele Hartland: Witbank & Middelburg

In ons Sakefokus besoek ons die kulturele hartland van Suid-Afrika in die omgewing van Witbank en Middelburg in Mpumalanga en wys julle 'n hele aantal suksesvolle besighede van daar. 

Kaapse Omgewing

In ons sakefokus wys ons vir julle ‘n paar ondernemings in Kaapstad en omliggende streke.

Nelspruit/Mbombela

Ons sakefokus is hierdie week in die stad, wat bekend geword het vir een van die suksesvolste feeste in die land, Nelspruit, wat jaarliks die gasheer van die Innibos-fees is. En ons kyk na suksesvolle besighede van daar. 

Kimberley

Ons sakefokus is in die Noordkaapse stad, Kimberley, wat nie net bekend is vir sy groot gat en diamante nie, maar ook vele suksesvolle besighede huisves, en ons het by ‘n paar daarvan ‘n draai gaan maak.  

Tuinroete: Mosselbaai & George

Ons sakefokus is hierdie week op een van die mooiste plekke in ons land, want ons kuier langs die tuinroete daar onder in die Weskaap en kyk veral na besighede in die dorp, Mosselbaai, en maak ook 'n draai in George. 

Landboufokus

Ons sakefokus is hierdie week spesiaal vir die boere, want ons kyk na ‘n verskeidenheid besighede in die landboubedryf om vir julle te wys dat ten spyte van moeilike tye, ‘n boer maak altyd ‘n plan. 

Mieliedriehoek: Viljoenskroon, Kroonstad & Bothaville

Ons sakefokus is in Suid-Afrika se mieliedriehoek in die Vrystaat en ons wys vir julle ‘n hele paar suksesvolle ondernemings, veral in Viljoenskroon, maar ons maak ook ‘n draai in Kroonstad en Bothaville se omgewing. 

Reënboogroete: Ermelo & Piet Retief

In ons sakefokus kuier ons langs die Reënboogroete van Suid-Afrika en wys veral vir julle besighede in die dorpe, Ermelo en Piet Retief, om te sien watse sakebedrywighede daar alles aan die gang is. 

Ouer & Kind

In ons sakefokus kyk ons na besighede wat spesiaal daar is om die lewe vir ouers en kinders makliker te maak. Dit sluit in opvoeding, fertiliteit, slaapbenodigdhede en selfs ‘n babamark. 

Blaauwberg en Durbanville

In ons Sakefokus wys ons julle suksesvolle besighede in die Kaap, veral in die noordelike voorstede van Blaauwberg en Durbanville, want dis nie net mooi daar nie... dis ook baie gewild besigheid. 

Bronberge in Pretoria-oos

Ons sakefokus is in die omgewing van die Bronberge aan die oostekant van Pretoria waar besighede floreer.  

Potchefstroom

Ons sakefokus is in die mooi Universiteitsdorp, Potchefstroom, in Noordwes om vir julle te wys watse sake-ondernemings in dié stad bedrywig is. 

Laer Suidkus

Ons sakefokus is langs die Laer Suidkus van Kwazulu Natal en ons wys julle ‘n aantal ondernemings van Port Shepstone tot Port Edward in daardie omgewing.  

Cullinan & Bronkhorstspruit

In ons sakefokus wys ons julle besighede in Cullinan en Bronkhorstspruit hier in Gauteng. 

Skaap- en Wolbedryf

Ons sakefokus hierdie week is spesiaal vir die boere, want ons kyk na ‘n verskeidenheid besighede in die skaap- en wolbedryf van Suid-Afrika. 

Welkom & Hennenman

In ons sakefokus besoek ons ‘n verskeidenheid suksesvolle ondernemings in die dorp, Welkom, en maak ook ‘n draai in Hennenman, albei geleë in die Goudvelde van die Vrystaat.

Huis en Tuin

In ons sakefokus wys ons julle ‘n verskeidenheid besighede wat jy kan nodig kry in jou huis en tuin. 

Secunda & Standerton

Ons kyk na 'n verskeidenheid suksesvolle besighede in die omgewing van Secunda en Standerton in Mpumalanga. 

Randburg-fokus

In ons sakefokus, maak ons ‘n draai in die omgewing van Randburg in Johannesburg waar groot besighede en kleiner ondernemings baie suksesvol handel dryf. 
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site