By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.
...

3D Prosthetics

3D Prosthetics op George ontwerp en vervaardig prosteses deur middel van ‘n unieke en gevorderde tegnologieproses. 3D...

Besonderhede

Active Ventures Marketing

Active Ventures Marketing verskaf die beste toerisme-kennis en eksklusiewe bemarkingstrategieë vir kliënte...

Besonderhede

Alma Kwekery

Alma Kwekery is die grootste tuinsentrum in die Goudvelde & omgewing en word al vir byna 30 jaar bedryf...

Besonderhede

Amanzi Meters

Amanzi Meters is in 2012 gestig. Dis 'n Suid-Afrikaanse vervaardiger van waterbestuur-stelsels en –toestelle...

Besonderhede

A-Thermal Retort Technologies

A-Thermal Retort Technologies in Olifantsfontein behartig die verbranding van skadelike en hoërisiko...

Besonderhede

B&E International

B&E International is ‘n kommersiële aggregaat produseerder en verskaffer met steengroewe by ‘Howard Quarry’...

Besonderhede

Bernie van der Vyver

Bernie van der Vyver van Bethal, Mpumalanga is al vir twintig jaar ‘n skilder en beeldhouer.Hy skilder...

Besonderhede

Beruseal

Beruseal Online Leak Sealing is 'n voorkeur ISO 9001, trots Suid-Afrikaanse lek-verseëlingmaatskappy.Beruseal...

Besonderhede

Blue Crane Funerals

Blue Crane Begrafnisdienste in die Strand is ‘n geregistreerde begrafnisondernemer met moderne fasiliteite,...

Besonderhede

Brand Plan Advertising

Brand Plan Advertising in Windhoek doen handelsmerk-ontwikkelling en beplanning dwarsoor Namibië. Verder...

Besonderhede

Burgers Equipment and Spares SA

Burgers Equipment and Spares SA behartig die verkoop, diens en onderdele-verskaffing van Liugong grondverskuiwings-masjienerie. Hulle...

Besonderhede

BVi Raadgewende Ingenieurs Noordkaap

BVi Raadgewende Ingenieurs Noordkaap het in 1978 in Upington begin. Hulle lewer ‘n volledige diens vanaf...

Besonderhede

CaterKraft

CaterKraft is in Oktober 2006 begin toe `n behoefte vir spysenierstoerusting raakgesien is in Klerksdorp....

Besonderhede

Coastal Hire Middelburg

Coastal Hire Middelburg het onlangs sy deure ge-open en vorm deel van ‘n netwerk van takke onder een...

Besonderhede

Coastal Hire Rustenburg

Coastal Hire Rustenburg het onlangs getrek na ‘n nuwe perseel in Industria, Rustenburg. Dit maak voorsiening...

Besonderhede

Complex Patrols

Complex Patrols kom uit ’n polisie- en brandweer-agtergrond in sektorpolisiëring gedurende die 1990's...

Besonderhede

CompuMission

CompuMission verbind besighede soos plase, pakstore, myne, energie plase en besighede dwarsoor die land...

Besonderhede

CR van Wyk & Co

CR van Wyk & Company Chartered Accountants and Auditors, is ‘n “eenstopwinkel” vir besigheid.  Hulle...

Besonderhede

De Oude Muragie

De Oude Muragie is ’n bekostigbare kleinsake  besigheidsentrum in Magalieskruin met ’n rustige Kaapse...

Besonderhede

Decision Processes International

Wie is Decision Processes International?Ons is deel van ʼn groep internasionale besigheidskonsultante...

Besonderhede

Deneys Swiss Dairy

Deneys Swiss Dairy produseer melkskommels en Jogurt eksklusief met Suid-Afrikaanse Switserse Suiwel melk...

Besonderhede

Die Plaaskombuis

Die Plaaskombuis op Wesselsbron is ‘n koekiebak-projek wat ontstaan het as werkskeppingsprojek en om...

Besonderhede

Direct Productions

Direct Productions is in 2015 deur 3 vriende met ‘n passie vir musiek en klankproduksie begin. Hulle...

Besonderhede

Dry Ice International

Dry Ice International is oorspronklik in Pretoria gevestig, maar het oor die afgelope dekade so vinnig...

Besonderhede

Durban Pallets

Durban Pallets is in 1992 gestig en hulle kan met twee dae se kennis produkte lewer, want produksie vind...

Besonderhede

Earthcomp

Earthcomp in Middelburg, spesialiseer in die koop en verkoop van hoë gehalte tweede-handse grondverskuiwings-toerusting...

Besonderhede

Elizabeth Brown’s Roomys

Elizabeth Brown’s Roomys op George is ‘n gesinsbesigheid wat ʼn smaaklike reeks roomyse van hoë gehalte...

Besonderhede

Exclusive Leather and Skins

Exclusive Leather and Skins is soos die naam sê - eksklusief. Dis leerprodukte, meubelstukke en handsakke...

Besonderhede

Executive Parking

In Pomonastraat, Kemptonpark is “Johannesburg Executive Parking”. Hulle bied hoë gehalte parkeergeriewe...

Besonderhede

Eximus Aluminium & Glass Experts

Eximus Aluminium & Glass Experts vervaardig en installeer doelgemaakte aluminium vensters, deure, storte,...

Besonderhede

Extreme Manufacturing

Extreme Manufacturing in Tongaat doen nou al vir 17 jaar vervaardiging van topklas produkte en hulle...

Besonderhede

Flygrip

FLYGRIP’s one hand phone holder gives any smartphone the ability to become even smarter. Just apply FLYGRIP...

Besonderhede

Forever Pure Water

Forever Pure Water is in 2001 in Bloemfontein deur Kobus Wiese gestig. Forever Pure Water het homself...

Besonderhede

Funky Ouma

Funky Ouma op Wellington voorsien ‘n heerlike reeks van twaalf plaasvars braai- en kooksoute: geurig,...

Besonderhede

fuseIT

fuseIT het in 2008 ontstaan en is 'n ontwikkelingsmaatskappy vir sagteware, met hoë-deurloop finansiële...

Besonderhede

GCC Engineering

As jy op soek is na kwaliteit ingenieurswese gerugsteun deur ervaring en boonop teen die regte prys –...

Besonderhede

Gooi Kole

Gooi Kole het op 23 September 2017 geopen - op nasionale braaidag. Hulle lewer ‘n verskeidenheid van...

Besonderhede

Hantie du Plooy Makelaars

Hantie du Plooy Makelaars het die spesifieke versekeringsbehoeftes op die platteland raakgesien en besluit...

Besonderhede

Hartenbos Seefront

Hartenbos Seefront op Hartenbos is die sentrum waar die pret begin. Dié geriefsentrum op die waterfront...

Besonderhede

Hazyview Junction

Hazyview in die Laeveld is die laaste stop voor jy die Krugerwildtuin binnegaan en daarom is Hazyview...

Besonderhede

HD Telecoms

HD Telecoms voorsien bekostigbare telefoondienste aan besighede van alle groottes regoor Suid Afrika,...

Besonderhede

Hibiscus Mall

Hibiscus Mall in Wartski Rylaan, Margate, is vernoem na dié deel van die Kwazulu-Natalse suidkus wat...

Besonderhede

HISEC Wealth

HISEC Wealth het ontstaan as ‘n familiebesigheid. Die koringare in die logo verteenwoordig saad in die...

Besonderhede

Ikotwe Plant Hire

Ikotwe Plant Hire se hooftak is in Witrivier geleë maar met takke in George in die Kaap en Middelburg,...

Besonderhede

Infinity Air Water

Infinity Air Water oes vogtigheid uit die Stellenbosch-lug, om 'n perfek suiwer en sagte water te bottel,...

Besonderhede

Internet-SA

Internet SA het in 1995 begin. Vandag bedryf hulle ‘n indrukwekkende netwerk van meer as 90 torings wat...

Besonderhede

Jenny Internet

Jenny Internet het in 2007 begin en lewer volledige internetdienste in die Middelburg en Witbank omgewing...

Besonderhede

Just Water

JW Assets has grown tremendously over the past few years. Knowledge and experience are vital in the beverage...

Besonderhede

Kiddo’s Snacks

Kiddo’s Snacks van Avanda Enterprises  in Cato Ridge vervaardig die geperste mieliehappies Naks en Puffs...

Besonderhede

Lead Laundry and Catering

Lead Laundry and Catering is 'n verskaffer en verspreider van topklas wêreldbekende toerusting vir die...

Besonderhede

LegaC

LegaC bied die volgende dienste aan: Funksionele Nasionale uitkontraktering van Werknemers; Salarisadministasie...

Besonderhede

Let’s Meat

Let’s Meat maak die heerlikste vleisprodukte. Wat klein begin het in Vryburg in 2009, het vanweë die...

Besonderhede

LoopPro Trader

LoopProTrader’s Advanced Technical Analysis System and Trading Strategy is based on the more than 26...

Besonderhede

Lowveld Mall

Lowveld Mall in Hazyview is die grootste winkelsentrum in die Laeveldstreek en funksioneer as ’n streeksvervoer...

Besonderhede

Luciano Benade van Efficient Wealth

Die “Efficient” in die naam “Efficient Wealth”, is meer as net ’n woord - nie net 'n naam nie, maar eerder...

Besonderhede

Maningi Metals

20 jaar gelede het Frank Engelbrecht sy eerste tak van Maningi Metals in Booysens begin. Nou in 2018...

Besonderhede

MaPa Cleaning Technologies

MaPa Cleaning Technologies is 'n familiebesigheid wat sedert 1998, nie net skoonmaakmiddels verskaf nie,...

Besonderhede

Mega Isanda Services

Mega Isanda Services in Middelburg, is ‘n familiebesigheid wat al vir omtrent 32 jaar bestaan. Die gebou...

Besonderhede

Meps Pipes / Plasticman

Meps Pipes - Plasticman het in 1979 begin uit ’n dubbel-motorhuis hier in Witriver. Vandag is hulle spesialis-vervaardigers...

Besonderhede

Minelab Suid-Afrika

Minelab Suid-Afrika is die Suider-Afrikaanse verspreiders van die wêreldbekende metaaldetektor-tegnologie...

Besonderhede

Mpumalanga Crane Services

Mpumalanga Crane Services vervaardig sedert 2005 unieke oorhoofse hyskraan-produkte en besit ook hul...

Besonderhede

NC Glass & Aluminium

Die ‘NC’ in ‘NC Glass & Aluminium’ staan vir “Northern Cape” en ja – hulle doen werk dwarsoor die provinsie...

Besonderhede

Nel Tenke

Nel Tenke is ‘n familieonderneming wat 33 jaar gelede deur Martin Nel en sy vrou begin is. Hulle vervaardig...

Besonderhede

Nizza Foods

Nizza Foods Johannesburg spesialiseer in die ontwikkeling en vervaardiging van half-gaar  gebakte broodprodukte...

Besonderhede

Pallet Supply Company

Pallet Supply Company in Blackheath, Kaapstad, vervaardig hoofsaaklik nuwe houtpallette en kratte vir...

Besonderhede

Promilog Konstruksie & JS Architecture and Contract Management

Promilog Konstruksie En JS Architecture and Contract Management naby George het al ‘n verskeidenheid...

Besonderhede

Relyant Express Services

Relyant Express Services is gestig in 2004 as ‘n familiebesigheid en bied betroubare koerierdienste vir...

Besonderhede

Rho-tech

RHO-TECH is ’n oplossings-gebaseerde, veelsydige maatskappy wat spesialiseer in termoplastiese en veselglasprodukte. Hulle...

Besonderhede

Rudamans

Rudamans het in 1896 ontstaan in die myndorpie Barberton, waar hulle aan die myne produkte verskaf het....

Besonderhede

Sable Coal

Net buite Witbank in die Steenkool middelpunt van Mpumalanga is die Sable Coal sylyn, waar Sable Coal...

Besonderhede

Safintra

Safintra spesialiseer in staaldak-vervaardiging en dakwerkoplossings. Hulle verwerk hoë-sterkte staal...

Besonderhede

Samsung S9

 

Besonderhede

Satchwell

Sedert 1948 is Satchwell - ‘n divisie van Actom – ‘n vervaardiger van verhittingselemente en termostate...

Besonderhede

Scottburgh Mall

Die Scottburgh Mall bied ’n wye verskeidenheid winkels te kies en keur - van nasionale kleinhandelaars...

Besonderhede

Secunda Superspar

Die Secunda Spar in die Eastside Sentrum, het verlede jaar opgegradeer tot die nuwe Secunda Superspar,...

Besonderhede

Simply Water

Simply Water in Pretoria voorsien water van hoogstaande gehalte wat deur die proses van tru-osmose verkry...

Besonderhede

Stellenbosch Tegnologie Sentrum

Die Stellenbosch Tegnologie Sentrum en Laboratorium vir Gevorderde Vervaardiging, is deel van die Universiteit...

Besonderhede

Stewarts and Lloyds

Stewarts and Lloyds het in 1898 ontstaan en hulle spesialiseer in die verkope van alle staal en buispyp-produkte...

Besonderhede

Steyn en Kie

Steyn en Kie is ‘n familiebesigheid wat deur wyle Johan Steyn senior begin is in 1993. Sy seun, ook Johan,...

Besonderhede

Strauss Group

Strauss Group in Swakopmund bestaan uit die konstruksiebesigheid: Strauss Group Construction; die elektriese...

Besonderhede

Talisman Hire Secunda

Talisman Hire Secunda het sy deure in 2004 oopgemaak. Hulle verhuur toerusting aan bou-kontrakteurs,...

Besonderhede

Talisman Hire Witrivier

Talisman Hire Witrivier, is deel van die welbekende “Talisman Hire” konsessie-netwerk, ‘n leier in die...

Besonderhede

The Document Warehouse

Die Document Warehouse in KZN is gestig in 2001 en het gegroei van 500 bokse tot 450 000 bokse, met 2...

Besonderhede

The Franchise Co.

The Franchise Co. is a franchise management specialist company – owning and managing a diverse range...

Besonderhede

Thusanyo Investments

Thusanyo beteken ‘help mekaar’ en Thusanyo Investments in Secunda bou saam aan Suid-Afrika se werksmag....

Besonderhede

Tiketa Clothing Boutique

Tiketa beteken volgehoue harde werk en die Tiketa Clothing Boutique in Upinton voorsien al vir 25 jaar...

Besonderhede

Titanium Coatings

Titanium Coatings is ’n verffabriek wat met behulp van ’n chemiese ingenieur, verfprodukte ontwerp met...

Besonderhede

VescoPlastics

VescoPlastics in Virginia is 'n 60-jaar oue ingenieursbesigheid, wat polimeer koeëllaers en wrywingsdraende...

Besonderhede

Witbank Reinforcing Steel

Witbank Reinforcing Steel vervaardig betonbewapening, maasdraadbewapening, draadprodukte en konstruksie-plastiekprodukte...

Besonderhede

Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site