By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

4D Wealth

4D Wealth Management is in 2010 geregistreer. Die besigheid bestuur sowat 1.5 Biljoen Rand in bates namens kliënte en Finansiële adviseurs. Hulle bestuur 4 kollektiewe beleggingskemas asook ʼn reeks model-portefeuljes vir Finansiële adviseurs. Al hulle portefeuljes is ontwerp om aan sekere risiko toleransie te voldoen en om voorafbepaalde doelwitte te bereik. 

4D is dus multi-bestuurders; en belê in fondse en portefeuljes van ander fondsbestuurders om sodoende die balans tussen risiko en opbrengs te optimaliseer. 

Portefeuljes word daagliks gemonitor en weekliks op formele vergaderings bespreek en maandeliks verhandel.  

4D Wealth Management – gesofistikeerde beleggingsmodelle – jou kapitaal in veilige hande.

FSP: 40794

Kontaknommer:012 991 9600
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site