By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Absolute Ablutions

Absolute Ablutions, gestig deur twee broers, Steyn en Hanno Calitz, het oor ‘n kort tydperk van slegs 15 jaar die bedryfsleier geword in mobiele ablusies en persoonlike sleepwaens.

Vandag vervaardig hulle soveel as 600 verskillende produkte per jaar met 'n bekwame en gelukkige span van 65 werknemers. Hulle het ook hulle fokus uitgebrei om sleepwa-herstelwerk en instandhouding in te sluit, asook verbouings van verkepingshouers in kombuise, storte, laaiwaens, mobiele kantore, ensovoorts.

Hulle gee aanbevelings op mobiele ablusies of persoonlike sleepwa produk-oplossings, spesifiek volgens kliënte se behoeftes en vervaardig hierdie produkte aan dié unieke vereistes - betyds en binne begroting. 

Absolute Ablutions – Vanweë hulle grootte kan hulle in kort tydraamwerke massiewe bestellings vervaardig - iets wat 'n kleiner maatskappy nie kan doen nie.
Kontaknommer:082 492 6800
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site