By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Africa Tanks

Africa Tanks vervaardig sedert 2017 watertenks vir Afrika-omstandighede. Vandag is daar reeds oor die 300 winkels wat Africa Tanks verkoop.

Hulle maak die enigste “blowmould” watertenk van hierdie grootte in Suid-Afrika. Hoë digtheid poli-etileen word in drie lae gebruik. Die buitenste kleur laag bevat die UV beskerming; die middelste swart laag hou die son uit en die binneste wit laag is voedselgraad HDPE om die water skoon en veilig vir menslike gebruik te hou.

Kliënte kry net die beste diens en kwaliteit. Die tenks het ‘n 10 jaar g’n nonsens waarborg en Africa Tanks sal bloot jou tenk vervang as iets nie reg is nie.

Africa Tanks word vervaardig met die mees moderne prosesse ter wêreld.
Kontaknommer:012 942 9660
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site