By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Amalahle Maintenance Services

In 1998 het Amalahle Maintenance Services die geleentheid aangegryp om spesialis hidroliese en meganiese instandhouding te doen by die steenkool ontvangs aanleg by ESKOM se Majuba Kragstasie. Sedertdien het die maatskappy gediversifiseerde en nog baie meer produkte en dienste bygevoeg.

Hulle doen Industriële instandhoudings-dienste by verskeie kragstasies,
Lasersporing van roterende toerusting, statutêre  druktoetse met SANAS sertifisering op drukhouers,
Meganiese Ingenieurswese en masjieneringswerk in 'n tak op Volksrust,
die ontwerp, vervaardiging, ingenieurswerk en installasie van Macadamia Neut verwerkingsaanlegte in die Laeveld
en Powder coating en sandblasting in Middelburg.

Die chemiese behandelings-aanleg verseker vinnige skoonmaak van nuut vervaardigde toerusting. Die ysterfosfaat behandeling van grondstowwe sal die lewe van die ‘powder coating’ op produkte verleng en hul 7.5 meter lange oond maak die bedekking en bak van langer toerusting baie maklik.

Amalahle Maintenance Services - Kwaliteit en vriendelike diens – hulle streef voortdurend na uitnemendheid.
Adres:Witbank
Kontaknommer:017 590 0246
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site