By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Amanzi Meters

Amanzi Meters is in 2012 gestig. Dis 'n Suid-Afrikaanse vervaardiger van waterbestuur-stelsels en –toestelle wat as teenvoeter dien teen goedkoop invoere en ter ondersteuning van die regering se strewe na plaaslike verkryging en werkskepping. 

Met sy hoofkantoor in Tongaat, KwaZulu-Natal, het hulle in Julie 2013 begin handel dryf, nadat die NRCS hulle topklas watermeters goedgekeur het.

Amanzi Meters – Hulle meters word getoets in die SANAS-geakkrediteerde laboratorium en enige installasie ondergaan ook 'n druktoets om te verseker dat daar geen lekkasie is nie. Hulle is nou ook deel van die MICOmega groep, genoteer op die JSE.
Kontaknommer:087 095 1318
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site