By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Amulet

Helene Truter se Amulet is in Hermanus se ou dorp.

Die linneprodukte word plaaslik vervaardig en het ‘n emosionele effek op mense. Dis net onbeskryflik mooi en ongelooflik kreatief. Amulet verkoop ook klere, skoene, geskenkies, sepies, dekor items, oudhede, handsakke, lekkerruikgoetertjies, en kunswerke en het baie deure- en kasknoppe… 

Amulet se lintversameling is Helene se trots. 

Sy buig agteroor om vir jou ‘n item te vind of selfs te laat maak indien nodig. “Ek kan nie...” of “ek het dit nie...”, bestaan nie in Helene se woordeskat nie. Kom gerus Hermanus toe om by Amulet te kom kuier. Hier ontdek jy fondse wat jy eenvoudig nie kan weerstaan nie.

Amulet – “Lifestyle in a room.”
Kontaknommer:028 313 0359
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site