By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Apex Glass & Aluminium

Apex Glass & Aluminium in Witbank vervaardig en voorsien ‘n omvattende reeks van aluminium- en glasdienste, herstelwerk en opknapping.

Hulle vervaardig en installeer aluminiumdeure,  skuif- en voudeure, venters en winkelfronte, en voorsien en installeer geraamde en raamlose storte. Apex Glass & Aluminium installeer ook blindings, sonskerms en rolblindings.

Apex Glass & Aluminium is by AAAMSA en SAGGA geregistreer en al hulle produkte ondergaan ‘n prestasietoets deur AAAMSA

Apex Glass is ‘n National Auto Glass-handelaar, wat Shatterprufe en SABS-goedgekeurde motorglas installeer vir privaat kliënte en prominente versekeringsmaatskappye. 

Hulle kliënte is verseker van vriendelike kwaliteit-diens deur deeglik opgeleide personeel.
Kontaknommer:013 656 3667/8
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site