By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

AssetZure

AssetZure is ’n batebeheersisteem wat bates indentifiseer deur middel van strepieskode- en GPS tegnologie.

Die AssetZure batebeheer-stelsel is internet-gebaseerd en is geskik vir klein en groot ondernemings. 

Dis ideaal vir die beheer van IT toerusting, konstruksie-toerusting en ander bates wat op ‘n gereelde basis gemonitor word. 

Die stelsel maak gebruik van tot 4 foto’s per bate met datum en tydstempels, GPS ligging en ‘n bekende uitleg wat maklik verstaanbaar is vir die gebruiker.

AssetZure werk met ’n slimfoon-toepassing en kan dus gebruik word sonder enige duur uitleg. Dit kan nou afgelaai word by assetzure.com.
Kontaknommer:082 708 3348
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site