By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

BVSA

BVSA is oorspronklik in 1998 gestig met die vorming van ‘n assosiasie tussen ‘n aantal rekenmeesterskantore in die Suid-Kaap. Vandag het hulle het takke in stedelike gebiede, sowel as die platteland.

BVSA lewer ‘n verskeidenheid dienste soos Rekeningkundige dienste, insluitend finansiële state en maandelikse verwerking van transaksies; Belastingadministrasie, -beplanning en –advies; Maatskappy sekretariële werk en Fidusiêre dienste.

Hulle affiliaal Boshoff Visser Finansiële Dienste, doen Beleggings- en batebestuur; Eiendomsbestuur; Lewens- en korttermynversekering; Mediese fondse en Werknemersvoordele.

Boonop bied hulle ook Regsdienste, Menslike hulpbrondienste, Kommunikasie, IT en Bemarkingsdienste. 
Kontaknommer:087 551 1667
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site