By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

BVi Raadgewende Ingenieurs Noordkaap

BVi Raadgewende Ingenieurs Noordkaap het in 1978 in Upington begin. Hulle lewer ‘n volledige diens vanaf konsep-ontwikkelling, detail-beplanning, ontwerp, opstel van tenderdokumentasie - regdeur tot by terreintoesighouding en kontrak-administrasie van projekte vir beide die privaat en openbare sektore.

BVI se dissiplines behels Siviele Ingenieurswese, Struktuur, Water, Meganiese en Elektriese Geboudienste, Elektriese Distribusie en Grootmaatverspreiding, Pad en Spoorbaan Ingenieurswese, Mynbou en Nywerheid, Landbou Ingenieurswese en Projekbestuur.

BVi – groot genoeg om ‘n verskil te maak, maar klein genoeg om om te gee.
Kontaknommer:Upington: 054 337 6600 en Springbok: 027 712 9990
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site