By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bargain Basket

Bargain Basket se leuse is:  “a Bargain in Every Basket” – en hulle missie is om bekend te staan as die winkel met die grootste verskeidenheid teen die beste pryse moontlik. 

Bargain Basket Pinetown het hulle deure in November 2015 geopen en gaan elke maand van krag tot krag.

Met ‘n produkreeks van ongeveer 35 000 items, verskaf hulle enige iets - glasware, kombuisware, plastiese produkte, speelgoed en skryfbehoeftes.  

Bargain Basket beskik ook oor ‘n wye reeks “arts en crafts” wat perfek is vir skooltake en die kreatiewe huisvrou. Hulle is trots op hulle wye verskeidenheid items vir partytjies, ooievaartees, troues en “fancy dress” partytjies.

Bargain Basket Pinetown – die pryse billik en die verskeidenheid ongelooflik.
Kontaknommer:031 3042131
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site