By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bathusi Promotions

Bathusi beteken “die wat bystand bied” en Bathusi Promotions, ‘n BBBEE Vlak 2 maatskappy, is sedert 1990 bekend vir hulle wye verskydenheid korporatiewe handelsmerkdienste.  

Bathusi se dienste sluit onder andere in die verskaffing van korporatiewe klere en geskenke,  plakkers, baniere, vlae, gazebo’s, veiligheidsdrag en veiligheidstekens, litografiese en digitale drukwerk, die brandmerk van voertuie sowel as gebeurtenis beplannings dienste soos die reël van golfdae.

Verder sluit hulle toegevoegde waarde dienste ook gratis aflewering en na-verkope diens in en hulle omkeertyd is waarskynlik die grootste rede vir hulle volgehoue groei.

Bathusi Promotions voorsien jou van gratis kwotasies wat jou dieselfde dag nog bereik.
Kontaknommer:012 567 3968
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site