By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Battery Electric

Battery Electric vervaardig onder andere tegnologies gevorderde, in-huis ontwerpte, elektroniese beheerstelsels, vir ondergrondse lokomotiewe, met spesifieke integrasie van bestuurs- en veiligheidstoerusting volgens industrie-regulasies.

Hier kry jy net hoë kwaliteit produkte, ontwerp vir unieke toepassings, gekoppel aan uitstekende professionele diens. Hulle maak ook nabyheid-bespeuring- en verkeersbeheerstelsels, traksie batterylaaiers, outomatiese hersluiters en afstandbeheer-sisteme.

Battery Electric konsentreer daarop om spesifieke kliëntebehoeftes aan te spreek en markgerigte oplossings vir hulle doeleindes te ontwerp en te vervaardig.

Battery Electric – wye ervaring tot jou voordeel.
Kontaknommer:011 397 6190
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site