By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bela Mall

Bela Mall is geleë in die hart van die Bosveld, op die R101 naby die N1-hoofweg na Polokwane.  

Hierdie topklas winkelsentrum huisves bekende kettingwinkels soos Checkers, Game en Edgars, sowel as nasionale kleinhandelaars soos Foschini, Truworths, Jet, Pep, Legit, CNA, Totalsports en Identity. Daar is ook dienste soos MTN, Vodacom en Capitec Bank. 

Bela Mall se 800 gratis parkeerplekke sorg vir ’n gerieflike, kwaliteit inkopie-ervaring – gelyk aan dié in die stad. Die sentrum is ontwerp rondom ’n unieke winkel- en restaurant kombinasie, met iets vir elke smaak. Inwoners en besoekers kan na hartelus kies en keur.

Met ’n moderne, gesofistikeerde gevoel, ontspanne atmosfeer en groot verskeidenheid onder een dak, is Bela Mall werklik ’n Bosveld-oase.
Kontaknommer:010 900 4022
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site