By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Belite Technologies

Belite Technologies se naam beteken “wees lig”. Die onderneming het in Jet Park, Boksburg ontstaan, vanweë die behoefte in die mynbedyf vir lokomotief-ligte vir veiligheidsdoeleindes.

Belite vervaardig lae energie verbruik LED ligontwerpe en verwante produkte vir die myn- en industriële markte. Hulle ontwerp die ligte spesifiek volgens kliënt-spesifikasies.

Vir hoë kwaliteit, betroubare produkte wat die pas kan volhou, gekoppel aan persoonlike interaksie, professionele diens – kontak Belite Technologies vandag nog. Hulle is trots op hulle plaaslike ontwerpe en hulle vervaardingingsvermoë.

Belite – markspesifiek en gedrewe volgens kliëntbehoeftes.

sales@belite.co.za 
www.belite.co.za

Kontaknommer:011 397 1141
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site