By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bernie van der Vyver

Bernie van der Vyver van Bethal, Mpumalanga is al vir twintig jaar ‘n skilder en beeldhouer.

Hy skilder hoofsaaklik in pastel- en olieverf, en maak bronsbeelde van wildlewe en voëls, maar voer ook ander kommissies uit.

Bernie se kuns is vir diegene wat ‘n stukkie van die natuur in hulle huis wil bring. Hy doen enige grootte kunswerk van die hoogste gehalte en voorsien lewensgetroue beelde en skilderye.

Bernie van der Vyver se kuns is realisties, presies en bedoel vir die kuns- en natuurliefhebber net soos dit in die natuur gesien word.
Kontaknommer:082 563 3582
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site