By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bidvest Waltons

Waltons is een van die top handelsmerke wanneer dit kom by skryfbehoeftes en verwante produkte. Hulle bied die volle omvang van gehalte huis-, kantoor- en skoolbenodigdhede.

Dit sluit alles in - van basiese skryfbehoeftes, rekenaarsakke, hardeware en verbruiksgoedere tot spyseniering en higiëne-voorrade. 

Skryfbehoefte-produkte sluit in al die bekende handelsname  soos Croxley, Pentel, Pilot, Bic, Brother, Sharp, Casio, ensovoorts, sowel as hulle eie  'Primeline' reeks - wat top gehalte en bekostigbaarheid bied.

As een van Suid-Afrika se voorste verskaffers van gehalte kantoormeubels, sal Waltons jou kantoor van bo na onder uitrus en ook die aflewering, installering en bystand met ruimtelike beplanning hanteer en ontwerp. Hulle Optiplan Filing-reeks, bied optimale werking en funksionaliteit en volledige liassering oplossings wat nêrens oortref kan word nie.

Bidvest Waltons – hulle sien hulle kliënte as gewaardeerde vennote en streef daarna om gefokuste oplossings aan kliënte te bied om hulle besigheid suksesvol te maak. 
Kontaknommer:031 582 3700
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site