By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Billboard Trailers

Billboard Trailers op Krugersdorp voorsien al vir twaalf jaar hoë-impak, koste-effektiewe bemarking deur middel van mobiele advertensiebord-sleepwaens wat tot meer as 150 000 mense per dag kan bereik.
Hulle help ook met die ontwerp van die advertensie  wat deur  verskillende punte roteer word vir maksimum sigbaarheid. 

Billboard Trailers sleepwaens is wettig en vrywaar die kliënt van boetes. Dis in-jou-gesig bemarking wat vier-en-twintig uur per dag, een-en-dertig dae per maand vir jou werk.  Hulle maak voorsiening vir groot en klein kliënte  met klein en groot besighede en enkelpaneel advertensies. 
Adres:Krugersdorp
Kontaknommer:083 635 9569
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site