By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bio Earth

Bio Earth Laboratories doen ontwikkeling, vervaardiging en verpakking van eie sowel as Groothandel en Privaat handelsmerke. Tipiese produkte sluit in: mediese jels en alternatiewe produkte, sanitasieprodukte, jel- en roombasis kosmetiese produkte, velsorgprodukte, sonskermrome, haarsorgprodukte, essensiële olies, produkte vir die hotel en gastehuisbedryf, babasorg produkte en vele meer.  

Hulle diens sluit in vervaardiging van vloeistowwe en semi-soliedes en verpakking daarvan in buise, bottels en sakkies. Bio earth doen ook vermenging en verpakking van poeiers in verskillende vorms van behouering.

Bio Earth Laboratories – vinnige diens en ondersteuning met kontrakontwikkelling, vervaardiging en verpakking.
Kontaknommer:021 853 0788
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site