By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Blue Crane Funerals

Blue Crane Begrafnisdienste in die Strand is ‘n geregistreerde begrafnisondernemer met moderne fasiliteite, insluitend ‘n kapel. As ‘n besigheid met 30 jaar ervaring, lewer hulle ‘n gerespekteerde, waardige en bekostigbare diens.

Blue Crane Begrafnisdiens voorsien ‘n unieke ondersteuningdiens aan naasbestaandes by die verlies van ‘n geliefde.  Blue Crane is 24 uur per dag beskikbaar, en tref al die reëlings volgens die familie se wense. Slegs een oproep aan Blue Crane en ‘n hoogs ervare span behartig als vir jou. 

Blue Crane Funerals is ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer en geregistreer om  begrafnis-versekeringsdekking te voorsien.

Kontaknommer:021 853 3952
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site