By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Burgers Equipment and Spares SA

Burgers Equipment and Spares SA behartig die verkoop, diens en onderdele-verskaffing van Liugong grondverskuiwings-masjienerie. 

Hulle voorsien ’n wye reeks masjiene, van rollers, laaigrawe, padkrappers en masjiengrawe tot stuurlaaiers, graaflaaiers en stootskrapers. 
                                                              
Burgers Equipment and Spares is ’n familiebesigheid met  takke in Kempton Park, Douglas, Kaapstad en Polokwane, asook 5 takke in Namibië.

Liugong vier hierdie jaar hulle 60ste bestaansjaar en Burgers wens hulle hartlik geluk. Hulle is trots om deel van die Liugong span te wees.

Burgers Equipment and Spares wil graag elke kliënt help groei tot sy volle potensiaal.
Kontaknommer:011 979 3636
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site