By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CR van Wyk & Co

CR van Wyk & Company Chartered Accountants and Auditors, is ‘n “eenstopwinkel” vir besigheid.  Hulle voorsien kliënte van alle finansiële hulp en advies wat betref belasting, sekretariële dienste, salarisdienste, en natuurlik oudit- en rekeningkundige dienste.  

Die feit dat CR van Wyk ‘n medium grootte firma is, bring verskeie voordele soos vinniger omkeertye en natuurlik persoonlike aandag en diens van hulle bestuur en vennote. Hulle ken die kliënte op ‘n persoonlike vlak.

Met 5 vennote aan die stuur bring CR van Wyk & Company die nodige ervaring om kliënte op alle vlakke van besigheid by te staan. Elke kliënt weet ook wie verantwoordelik is vir sy besigheid se welstand.  

CR van Wyk & Company Chartered Accountants and Auditors, is ’n Afrikaanse maatskappy en afgestudeerde Namibiese studente en Suid-Afrikaners is welkom om by hulle aansoek te doen.
Kontaknommer:+264 61 382 600
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site