By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CTC Plant

CTC Plant is die toonaangewende grondverskuiwingsmaatskappy in die Wes-Kaap. Dit is begin in 1992 deur eienaar en uitvoerende direkteur, Colin McOwen.

Slegs topgehalte handelsmerke van grondverskuiwingsmasjienerie en toerusting word deur CTC Plant gekoop, verkoop, gediens, herbou en herstel vir kliente van regoor die wêreld.  Hulle voorsien aan elke behoefte van die konstruksie-, slopings-, siviele-, bosbou-, mynbou-  en landbou-bedrywe. 

CTC Plant is trotste verskaffers van “Tempo attachments”. Hidroliese hamers, “augers”, “crushers”, “buckets” en “quick hitches” word verskaf op aanvraag. Hulle herstel en onderhou doelvaardige bybehore van jou keuse. 

CTC Plant is tot jou diens vir enige unieke masjien se funksie-bevordering.
Kontaknommer:021 386 4190/1/2/3/4
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site