By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Care Line Group

Care Line Group is ‘n gemagtigde finansiëledienste-verskaffer wat by die Raad op Finansiële Dienste en die Raad op Mediese Skemas geregistreer is. Hulle spesialiseer in mediese hulp-bystand en behartig ook versekering, belegging en boedelbeplanning.

Care Line Group voorsien deskundige advies oor die keuse van mediese skemas en opsies, en verleen deurlopende steun met eise, hospitalisasie, goedkeuring, voordele en verwante sake. 

Care Line Group is geakktrediteer en gekontrakteer met meer as tien van Suid-Afrika se grootste mediese hulpskemas.
Kontaknommer:086 145 0045
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site