By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Carecom

Carecom gee om vir die gemeenskap. Twaalf jaar gelede het hulle gesien hoe slagoffers wat betrokke was in ’n motorongeluk, of beseer was terwyl hulle aan diens was, probleme ervaar om private mediese hulp te kry.

Jy kan Carecom skakel as jy in ‘n motorongeluk betrokke was en dit nie jou skuld was nie of as jy beseer was by die werksplek en jy het privaat mediese sorg nodig.  Indien jy kwalifiseer, verwys Carecom jou na ‘n private hospitaal, vir goeie mediese sorg.

Hulle doen deeglik ondersoek om te bepaal of jy gaan kwalifiseer vir privaat mediese sorg en fasiliteer dan boonop die toelating na ‘n private mediese fasiliteit.

Carecom spesialiseer al ‘n dekade lank op hierdie gebied en het so gegroei dat hulle verteenwoordiging het in Gauteng, Noordwes, die Wes-Kaap, Kwazulu Natal, die Vrystaat en die Noord Kaap. 

SMS “help” na 49960 en Carecom sorg vir die res.

Kontaknommer:084 804 0827
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site