By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cavanagh and Richards Prokureurs

Cavanagh and Richards Prokureurs geleë in Witbank is ‘n regsfirma wat in die volgende velde spesialiseer: Arbeidsreg, Kommersiële reg, Aktes en Notarieel, Maatskappye-reg, Siviele reg, Kriminele reg en Versekeringsreg.

Cavanagh and Richards lewer ook regsdienste op terreine soos Advertensie- en Bemarkingsreg, boedels en testamente, skuldinvordering, mediese nalatigheid, administratiewe reg en swartbemagtigings trusts (meer bekend as “BEE Trusts). 

Cavanagh en Richards Prokureurs staan bekend vir die professionele en doeltreffende regsdienste wat hulle aan alle kliënte lewer wat regshulp verlang en streef daarna om die nommer een regsdienste-verskaffer te wees nasionaal.
Kontaknommer:Hoofkantoor: 012 940 1947
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site