By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Centurion Mall

Centurion Mall is die middestad van Centurion en het gegroei sedert 1983 tot 'n Super-streeksentrum van 118,000 vierkante meter. Die Sentrum is tans besig met 'n opgradering en sal binnekort 'n totaal van 132,000 vierkante meter beslaan wat internasionale en bekende handelsmerke bied, ondersteun deur uitstekende eetplekke.

Anker-winkels is Woolworths met sy grootste voetspoor winkel in Pretoria. Dis-Chem open 'n nuwe 3000 vierkante meter winkel November 2016. Ander bekende handelsmerke is Checkers, Game, Pick 'n Pay, Edgars, Foschini en Cotton On. Daar is genoeg parkering beskikbaar - meer as 6000 parkeerplekke.

Centurion Mall is werklik 'n Super streekwinkelsentrum in diens van die gemeenskap van Centurion, met die volle spektrum-diens - van mode tot kos en vermaak - gerieflike inkopies onder een dak.

Centurion Mall - ideaal geleë in die hart van Centurion.
Kontaknommer:012 663 1702
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site