By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Coastal Hire Rustenburg

Coastal Hire Rustenburg het onlangs getrek na ‘n nuwe perseel in Industria, Rustenburg. Dit maak voorsiening vir hul wye verskeidenheid toerusting wat hulle aanbied, insluitende groot toerusting soos TLB's, tippers, excavators en vele meer. 

Met die grootste verskeidenheid in die bedryf verseker die tegniese personeel om alle toerusting na elke verhuring so goed soos nuut te diens.
Adres:Watervallaan 17, Industrieel Rustenburg
Kontaknommer:014 592 6288
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site