By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Collect A Store

Collect A Store bring stoorruimte na die kliёnt toe.  Dit is ‘n baie populêre konsep veral by studente en ouer mense.  Hulle houtkratte  is 2.5 x 1.5 x 2 meter en word self deur die kliёnt gepak en dan in ‘n stoor toegesluit, sou hy dit so verkies

Die stoorkamers wissel vanaf 4 tot 36 vierkante meter. Collect A Store het ook kleiner appelkratte wat ideaal is vir boeke, klere, linne, en sentimentele goed. 

Groot stoorruimtes soos vir bote, trokke, voertuie, karavane, sleepwaens, of kamptoerusting is geen probleem nie.

Collect A Store – hulle diens sluit aflewering en optel in. Kliënte se voertuie en bote word skoongemaak voor hulle dit kom haal.
Kontaknommer:021 850 8248
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site