By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Complex Patrols

Complex Patrols kom uit ’n polisie- en brandweer-agtergrond in sektorpolisiëring gedurende die 1990's en lewer ’n toegewyde pro-aktiewe misdaad-voorkomingsdiens in die Table View-gebied, sedert  2011. 

Hulle fokus op misdaadvoorkoming met sigbare patrolering, ondersoeke en rapportering aan die Polisie. 

Complex Patrols handhaaf ook wet en orde met toepassing van deeltitelreëls met inwoners en besoekers. Die tegniese span installeer sekuriteit-stelsels, gekoppel aan hulle 24-uur beheerkamer vir blitsige gewapende reaksie.

Met Complex Patrols kom die kliënt eerste.
Hulle het ’n oopdeur-beleid, sodat enige kliënt kan kom koffie drink as hulle iets moet bespreek wat vir hulle belangrik is. 

Complex Patrols – hulle is in direkte radiokommunikasie met die polisie en buurtwagte. 
Kontaknommer:021 556 8089
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site