By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CompuMission

CompuMission verbind besighede soos plase, pakstore, myne, energie plase en besighede dwarsoor die land met die internet. Hulle verskaf ook kommunikasie dienste deur middel van mikrogolf torings en optiese vesel, nie net in stede nie, maar ook na die mees afgeleë gebiede van ons land. CompuMission verskaf die dienste ook in ander Afrika lande.

CompuMission lewer ‘n hoër gehalte diens as die normale standaard. Slegs die heel beste toerusting word gebruik en al maak dit hulle diens seker die duurste in hulle klas, word dit nie maklik deur ander diensverskaffers ge-ewenaar nie. 

CompuMission – Gehalte en kwaliteit diens en die kern van hulle diens - persoonlike aandag vir elke kliënt.
Kontaknommer:086 111 4207
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site