By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Connect-it

Connect-it vervaardig konnektors en na 14 jaar is Connect-it sterker as ooit en besig om innovasie tot die volgende vlak te neem.

Die konnektors kom in verskillende vorms en groottes, van 19mm, 25mm en 38mm met 'n opwindende nuwe 50mm in die finale toetsfase. Dit kan gebruik word om enige iets te bou, van 'n eenvoudige koffietafel, tot 'n industriële staalraam, deur eenvoudig ‘n 1-2-3-stap reël te volg. 

Hoekom sweis wanneer jy dit kan pas, boor en sluit. Die doel is om produktiwiteit en innovering te versterk in struktuur-nywerhede en om individue visie te gee om sy of haar eie besigheid begin.

Connect-it – die enigste maatskappy in Afrika wat hierdie tipe konnektors ontwerp. 
Kontaknommer:012 663 3350
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site