By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Container World

Container World is 'n maatskappy wat onmiddellike stoorruimte-oplossings verskaf, deur die voorsiening van alle soorte verskepingshouers - beide nuut en gebruikte houers.

Hulle verskaf onder andere mobiele houers vir huis of woonstel trekke; Ablusie-houers vir kampeer of bouterreine; Verkoelings-houers; Kantoor-houers; stoor-houers en selfstoor-houers. 

Die volledige reekse is tans beskikbaar in Durban en Polokwane, maar hulle sal jou voorsien daarmee, waar ookal jy is.

Container World neem hulle kliëntediens nog daai stukkie verder – jy kan hulle houers koop, of huur, of selfs laat aanpas vir die spesifieke doel waarvoor jy dit benodig. 

Container World – As 'n ISO 9001-geregistreerde besigheid met takke landwyd, het hulle toerusting op jou voorstoep, wat jou tyd en geld sal laat spaar.
Kontaknommer:LANDWYD BESKIKBAAR: 011 392 1284
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site