By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CrisisOnCall

CrisisOnCall is ‘n unieke mediese identifikasie-sisteem met addisionele produkte wat jou krisis names jou en jou geliefdes bestuur. 

Hulle bied nasionale dekking en bestuur jou persoonlike kardinale inligting wat die verskil kan beteken tussen lewe en dood in ‘n noodgeval.

Jy kan CrisisOnCall beskryf as Suid-Afrika se eie “Rescue 911”. Hulle praat namens jou wannneer jy nie kan nie en bestuur jou of jou geliefdes se krisis dadelik. 

CrisisOnCall is leiers in hulle gebied en is al vir meer as 17 jaar in bedryf. Jou persoonlike inligting is veilig en word streng volgens wetgewing bestuur.

Wanneer jy deel word van CrisisOnCall koop jy totale gemoedsrus en uitnemende diens. 

CrisisOnCall – SMS “Ontbyt” na 48950. Dit kos R1,50 per sms en voorwaardes geld. 
Kontaknommer:WhatsApp: 082 594 0220
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site